Eksodus 38:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die ambagsmanne het 100 talente silwer gebruik om die tempel-tent se voetstukke en die gordyn se voetstukke te maak. Hulle het 100 voetstukke gemaak. Hulle het een talent silwer vir elke voetstuk gebruik.

Eksodus 38

Eksodus 38:25-31