Eksodus 37:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die gerubs se vlerke was oop en dit het die deksel toegemaak. Hulle gesigte was na mekaar toe en hulle het na die deksel gekyk.

Eksodus 37

Eksodus 37:8-20