Eksodus 37:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die een gerub was op die een kant van die deksel en die ander gerub was op die ander kant. Die gerubs en die deksel was een stuk goud.

Eksodus 37

Eksodus 37:7-14