Eksodus 35:25 Bybel vir Almal (ABA)

Elke vrou wat netjies kon weef, het geweef, en sy het die goed gebring wat sy geweef het: blou, pers en rooi wol-materiaal, en linne-materiaal.

Eksodus 35

Eksodus 35:17-33