Eksodus 35:24 Bybel vir Almal (ABA)

Elkeen wat ’n present van silwer of brons wou gee, het dit vir die Here gebring, en elkeen wat doringhout by hom gehad het vir al die werk, het dit gebring.

Eksodus 35

Eksodus 35:17-31