Eksodus 31:15 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ses dae werk, maar die sewende dag is die Sabbatdag. Dit is ’n dag wanneer julle heeltemal moet rus, want hierdie dag is gewy aan My. Julle moet elkeen doodmaak wat op die Sabbatdag werk.

Eksodus 31

Eksodus 31:11-18