Eksodus 31:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet julle die Sabbatdag vier. Dit moet vir julle ’n gewyde dag wees. As iemand die Sabbatdag ontwy, dan moet julle hom doodmaak. Ja, julle moet elkeen wat op die Sabbatdag werk, afsny van sy volk.

Eksodus 31

Eksodus 31:7-18