Eksodus 30:4 Bybel vir Almal (ABA)

Maak twee goue ringe vas onder aan die rand aan elke kant van die altaar. Dan kan julle die dra-pale deur die ringe steek om die altaar te dra.

Eksodus 30

Eksodus 30:1-5