Eksodus 30:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die altaar oortrek met skoon goud, die bokant van die altaar, die kante rondom die altaar, en die horings. Julle moet ’n goue rand rondom die altaar maak.

Eksodus 30

Eksodus 30:2-6