Eksodus 29:41 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die tweede lam offer wanneer dit aand word en julle moet ook meel, olyf-olie en wyn saam met die lam offer. Ek hou daarvan, dit is ’n vuur-offer.

Eksodus 29

Eksodus 29:40-46