Eksodus 29:40 Bybel vir Almal (ABA)

Saam met die eerste lam moet julle ’n issaron van die beste meel offer. Meng dit eers met ’n kwart hin skoon olyf-olie en ’n kwart hin wyn.

Eksodus 29

Eksodus 29:31-44