Eksodus 28:33 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet granate maak van blou, pers en bloedrooi wol-materiaal en julle moet dit vaswerk op die soom van die oorkleed. Langs elke granaat moet ’n goue klokkie wees.

Eksodus 28

Eksodus 28:27-42