Eksodus 28:32 Bybel vir Almal (ABA)

In die middel van die oorkleed moet ’n gat wees waar die priester se kop kan deurgaan. Daar moet ’n sterk rand rondom die gat wees sodat dit nie kan skeur nie.

Eksodus 28

Eksodus 28:30-38