Eksodus 26:32 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet vier doringhout-pale oortrek met goud en julle moet vier goue hake daaraan vassit. Julle moet vir die pale vier voetstukke van silwer maak.

Eksodus 26

Eksodus 26:24-37