Eksodus 26:31 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet vir die tempel-tent ’n gordyn maak van blou, pers en rooi wol-materiaal en van goeie linne-materiaal. Julle moet gerubs daarop borduur.

Eksodus 26

Eksodus 26:22-33