Eksodus 21:36 Bybel vir Almal (ABA)

As die bees al voorheen met ander beeste baklei het, en sy eienaar het hom nie opgepas nie, dan moet die eienaar ’n ander bees gee. Hy mag dan die dooie bees neem.”

Eksodus 21

Eksodus 21:31-36