Eksodus 21:35 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer iemand se bees ’n ander man se bees doodstoot, dan moet julle die lewendige bees verkoop en die geld verdeel tussen die twee eienaars. Julle moet ook die dooie bees se vleis verdeel.

Eksodus 21

Eksodus 21:31-36