Eksodus 20:18 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense het die donderweer en die ramshoring gehoor. Hulle het ook die weerlig gesien en die berg wat vol rook is. Toe die mense dit sien, het hulle gebewe en hulle het ver weg bly staan.

Eksodus 20

Eksodus 20:11-19