Eksodus 20:17 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy mag nie ’n ander mens se huis vir jouself wil hê nie. Jy mag nie ’n ander man se vrou vir jouself wil hê nie, ook nie sy slaaf of slavin, sy bees of sy donkie, of enige iets wat aan ’n ander mens behoort nie.”

Eksodus 20

Eksodus 20:12-22