Eksodus 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die kind se suster vra toe vir die farao se dogter: “Moet ek vir jou een van die Hebreeuse vroue gaan roep wat ’n kind het wat aan haar drink? Dan kan sy hierdie kind laat drink.”

Eksodus 2

Eksodus 2:1-14