Eksodus 2:6 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het die kissie oopgemaak en sy het die kind gesien. Die seuntjie het gehuil, en sy was jammer vir hom. Sy het gesê: “Hy is een van die Hebreërs se kinders.”

Eksodus 2

Eksodus 2:3-9