Eksodus 18:14 Bybel vir Almal (ABA)

Sy skoonpa het alles gesien wat Moses vir die mense doen. Hy het gesê: “Wat doen jy alles vir die mense? Hoekom doen jy dit alleen en hoekom moet al die mense van die oggend tot die aand vir jou wag?”

Eksodus 18

Eksodus 18:6-18