Eksodus 18:13 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het die volgende dag begin om te luister na die mense wat probleme het met mekaar, en om te oordeel wie is reg. Die mense het van die oggend tot die aand na Moses toe gekom.

Eksodus 18

Eksodus 18:5-21