Eksodus 16:9 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir Aäron gesê hy moet vir al die Israeliete sê: “Kom almal bymekaar, want die Here het gehoor wat julle van Hom gepraat het.”

Eksodus 16

Eksodus 16:1-13