Eksodus 16:10 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Aäron met al die Israeliete gepraat het, het hulle omgedraai en na die woestyn gekyk. Hulle het in ’n wolk die lig gesien wat om die Here, die Koning, is wanneer Hy verskyn.

Eksodus 16

Eksodus 16:7-20