Eksodus 16:22 Bybel vir Almal (ABA)

Op die sesde dag het hulle twee maal meer manna opgetel, twee omer vir elkeen. Al die leiers van die volk het dit vir Moses kom vertel.

Eksodus 16

Eksodus 16:16-29