Eksodus 16:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het elke oggend die manna opgetel, elkeen het genoeg opgetel om te eet, hy het nie méér opgetel nie. Wanneer dit later warm geword het, dan het die manna gesmelt wat hulle nie opgetel het nie.

Eksodus 16

Eksodus 16:18-25