Eksodus 16:1 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die Israeliete weggegaan het van Elim, het hulle in die Sin-woestyn gekom. Dit was tussen Elim en Sinai. Dit was die 15de dag van die tweede maand nadat hulle weggegaan het uit Egipte.

Eksodus 16

Eksodus 16:1-10