Eksodus 15:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het toe by Elim gekom. Daar was 12 fonteine en 70 palmbome. Hulle het daar by die water hulle tente opgeslaan.

Eksodus 15

Eksodus 15:17-27