Eksodus 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet elke oudste seun van die Israeliete vir My gee. Die oudste seun van die mense en ook die eerste manlike kleintjie van al die diere behoort aan My.”

Eksodus 13

Eksodus 13:1-12