Eksodus 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie die vleis rou eet of in water kook nie. Julle moet dit oor die vuur braai, die kop saam met die pootjies en die binnegoed.

Eksodus 12

Eksodus 12:1-16