Eksodus 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie die vleis tot die volgende dag hou nie. As daar van die vleis oorbly tot die volgende dag, dan moet julle dit verbrand.

Eksodus 12

Eksodus 12:6-19