Eksodus 12:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die bloed van hierdie dier neem en julle moet dit aan die deur se raam smeer. Julle moet dit doen in elke huis waar julle die lam eet.

Eksodus 12

Eksodus 12:1-12