Eksodus 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet hom oppas tot die 14de dag van die maand en dan moet julle hom slag wanneer dit aand word. Al die Israeliete moet dit doen.

Eksodus 12

Eksodus 12:4-14