Moses het gesê: “Ons jongmanne en ou manne gaan almal. Ons kinders en ons skape en bokke en beeste gaan ook, want ons moet ’n fees vir die Here gaan vier.”