Eksodus 10:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die amptenare het vir Moses en Aäron teruggebring na die farao toe, en hy het vir Moses en Aäron gesê: “Gaan dien julle God die Here. Maar sê vir my wie sal almal saamgaan.”

Eksodus 10

Eksodus 10:1-17