Eksodus 10:27-29 Bybel vir Almal (ABA)

27. Die Here het die farao hardkoppig gemaak. Hy wou nie die Israeliete laat gaan nie.

28. Die farao het vir Moses gesê: “Gaan weg van my. Ek wil jou nooit weer sien nie, want as ek jou weer sien, dan sal ek jou doodmaak.”

29. Moses het gesê: “Dit is reg wat jy gesê het, jy sal my nooit weer sien nie.”

Eksodus 10