Eksodus 11:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Ek sal die farao en die Egiptenaars nog een maal straf. Daarna sal die farao julle uit Egipte laat gaan. Hy sal sê julle mag gaan, maar hy sal nog meer doen, hy sal julle wegjaag. Dit is seker.

Eksodus 11

Eksodus 11:1-5