Deuteronomium 9:26 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het tot die Here gebid en gevra: ‘Here, my Here, U moenie u volk almal doodmaak nie, hulle is u volk. U het hulle vir Uself losgekoop en U het hulle met u groot krag uit Egipte gebring, U is groot.

Deuteronomium 9

Deuteronomium 9:19-29