Deuteronomium 4:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê ek sal sterf in hierdie land waar ons nou is, ek sal nie deur die Jordaan-rivier gaan nie. Maar julle sal deurgaan en julle sal hierdie goeie land vir julleself vat.

Deuteronomium 4

Deuteronomium 4:18-23