Die Here het vir my kwaad geword oor julle. Hy het gesê ek sal nie deur die Jordaan-rivier gaan nie en ek sal nie kom in die goeie land wat julle God die Here vir julle gee om aan julle te behoort nie.