Deuteronomium 32:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jesurun het veten opstandig geword.Ja, julle het vet en dik geword,spekvet.Hulle het vir God gelos,God wat vir hulle gemaak het.Hulle was dom en opstandigteen die Rots wat vir hullegered het.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:12-25