Deuteronomium 32:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het melk gekryvan beeste, skape en bokke,hulle het vet vleis gekryvan skaap-lammersen skaap-ramme,en vleis van bokke en beesteuit die land Basan.Hulle het die beste koring geëeten die beste rooi wyn gedrink.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:6-19