Deuteronomium 30:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle God die Here sal julle vyande vervloek, Hy sal ook die mense vervloek wat vir julle haat en wat vir julle volg en jaag.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:1-11