Deuteronomium 30:6 Bybel vir Almal (ABA)

Julle God die Here sal julle harte en die harte van julle nageslag so verander dat julle lief sal wees vir Hom met julle hele hart. Dan sal julle aanhou lewe.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:5-11