Deuteronomium 29:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle staan hier omdat die Here vandag wil sê dat julle sy volk is en dat Hy julle God is soos Hy gesê het en soos Hy belowe het vir julle voorvaders Abraham, Isak en Jakob.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:5-23