Deuteronomium 29:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle staan hier om ’n verbond te maak met julle God die Here en om te hoor wat die Here sê. Hy sal sê wat met julle sal gebeur as julle die verbond breek.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:8-17