Deuteronomium 29:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het by Horeb-berg ’n verbond gemaak met die Israeliete. Maar die Here het vir Moses gesê hy moet ook in die land Moab ’n verbond maak met die Israeliete. Hier is die woorde van die verbond:

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:1-6