Deuteronomium 28:68 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal julle op skepe terugneem na Egipte. Ek het voorheen gesê julle sal nie weer daardie land sien nie. Julle sal daar probeer om julleself te verkoop aan julle vyande om hulle slawe en slavinne te wees, maar niemand sal vir julle wil koop nie.”

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:64-68