Deuteronomium 28:66 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sal elke nag en elke dag dink dat jou lewe verby is, jy sal bang wees en jy sal nie weet of jy môre nog sal lewe nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:62-68